Psalms 145:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die oë van almal wag op U; en U het hulle voedsel op die regte tyd gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oë van almal is hoopvol op U gerig; U gee aan almal kos op die regte tyd.
Afrikaans 1933/1953 Ajin. Die oë van almal wag op U, en U gee hulle hul spys op die regte tyd.
Afrikaans 1983 Die oë van almal is op U gerig, en U gee hulle kos op hulle tyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal se oë is vol verwagting op U gerig, en U gee vir hulle hulle kos op tyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wag vir U om vir hulle kos te gee, en U gee dit vir hulle op die regte tyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal vestig hulle hoop op U. U versorg elkeen op die regte tyd.