Psalms 145:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U koninkryk is 'n ewige koninkryk, en u heerskappy duur van geslag tot geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want u koninkryk is ’n koninkryk vir alle tye. U heers geslag na geslag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte. |
| Afrikaans 1983 | U koningskap is 'n koningskap vir alle tye, u heerskappy strek oor die geslagte heen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U koningskap is 'n koningskap vir alle ewighede, u heerskappy duur deur al die komende geslagte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U sal altyd Koning wees, U sal oor al die geslagte regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles waaroor U regeer, is vol glans en glorie. U regeer van altyd af. U sal ook vir altyd regeer. U heers oor almal op aarde. |