Psalms 145:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die heerlike majesteit van sy koninkryk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal aan almal vertel van u magtige dade, en van die glansryke majesteit van u koninkryk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Lamed. om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van sy koninkryk. |
| Afrikaans 1983 | Die mense moet weet van sy krag, van sy koninklike mag en majesteit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die mensdom kan kennis neem van u magtige dade, van die heerlike majesteit van u koningskap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | sodat hulle vir die mense kan leer van die groot dinge wat U gedoen het. U is die Koning, almal moet U respekteer en dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle wil hê mense moet weet hoe belangrik U is, hoe sterk en hoe groot. |