Psalms 145:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sal spreek van die heerlikheid van U koninkryk en spreek van u krag;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle vertel van die prag van u koninkryk; hulle maak u groot mag bekend.
Afrikaans 1933/1953 Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van u koninkryk en spreek van u mag,
Afrikaans 1983 Hulle vertel van u koninklike mag en getuig van u groot krag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor die heerlikheid van u koningskap praat hulle en u mag verkondig hulle,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet praat oor U wat die Koning is, hulle moet vertel van die groot dinge wat U gedoen het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vertel hoe ’n magtige koning U is. Hulle kan nie uitgepraat raak oor hoe sterk U is nie.