Psalms 145:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al u werke sal U loof, o HERE; en U heiliges sal U seën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat U geskep het, loof U, Here, en u getroue dienaars prys U! |
| Afrikaans 1933/1953 | Jod. Al u werke loof U, o HERE, en u gunsgenote prys U. |
| Afrikaans 1983 | Almal wat deur U geskep is, loof U, Here, en u troue dienaars prys U! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, al u werke loof U, en u troue volgelinge prys U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, almal wat U gemaak het, moet vir U dankie sê, die mense wat in U glo, moet U prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy gee om vir alles wat Hy gemaak het. Alles wat U gemaak het, sal u lof besing, Here. Hulle wat U dien, sal U prys. |