Psalms 144:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wie se mond nietigheid spreek, en hulle regterhand is 'n regterhand van leuens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wie se monde vol is van leuens, wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê. |
| Afrikaans 1933/1953 | wie se mond leuens spreek en wie se regterhand 'n regterhand van bedrog is. |
| Afrikaans 1983 | wie se woorde en dade leuens en bedrog is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wie se monde onsin verkondig en wie se regterhande bedrieglik is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle wil net een ding doen, en dit is om te lieg en te bedrieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wat net lieg en bedrieg, soos U iemand uit ’n magtige rivier sou red. |