Psalms 144:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Werp weerlig uit en verstrooi hulle; skiet jou pyle uit en vernietig hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat weerligstrale u vyande verstrooi, u pyle hulle in verwarring laat vlug.
Afrikaans 1933/1953 Slinger bliksems en verstrooi hulle; stuur u pyle uit en verwar hulle!
Afrikaans 1983 Laat die weerligstrale blits en jaag die vyande uitmekaar, stuur u pyle en jaag hulle op loop!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat weerligte flits en dryf hulle uitmekaar; stuur u pyle en bring hulle in verwarring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet die weerlig laat blits en U moet die vyande na al die kante toe jaag, U moet u pyle skiet en U moet hulle laat vlug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat u weerlig soos pyle slaan sodat u vyande in alle rigtings weghardloop.