Psalms 144:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Buig u hemel, o HERE, en daal af; raak die berge aan, en hulle sal rook.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, buig u hemele en daal neer! Raak die berge aan sodat hulle rook!
Afrikaans 1933/1953 Buig u hemele, HERE, en daal neer; raak die berge aan, dat hulle rook!
Afrikaans 1983 Buig u hemele, Here, en daal neer, raak die berge aan dat hulle rook!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, buig u hemel af en daal neer; raak die berge aan, sodat hulle rook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet die hemel buig en U moet afkom, U moet aan die berge raak, sodat daar rook uit hulle kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, kom tog na ons toe. Raak aan die berge sodat daar rook uit hulle trek.