Psalms 144:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die mens is soos nietigheid: sy dae is soos 'n skaduwee wat verbygaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mens is soos ’n asemteug, soos ’n skadu gaan sy dae verby. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mens is soos die nietigheid; sy dae is soos 'n vlugtige skaduwee. |
| Afrikaans 1983 | 'n Mens, hoe verganklik is hy tog: sy dae gaan soos 'n skaduwee verby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Mens is soos 'n asemteug, sy lewensdae soos 'n vlugtige skaduwee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense is soos wind, hulle lewe gaan verby soos 'n skaduwee wat verdwyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mens is soos ’n skaduwee. Sy lewe is nie lank nie. |