Psalms 144:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | HERE, wat is die mens, dat U hom leer ken! of die seun van die mens, dat U aan hom rekenskap moet gee! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, wat is die mens dat U hom raaksien, ’n mensekind dat U vir hom omgee? |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, wat is die mens dat U hom ken, die mensekind dat U op hom ag gee? |
| Afrikaans 1983 | Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, wat is 'n mens dat U hom versorg, 'n sterfling dat U hom in ag neem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, mense is nie belangrik nie. Hoekom kyk U na hulle? Hoekom dink U aan iemand wat net 'n mens is? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, wat is ’n mens dat U U aan hom steur? |