Psalms 144:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gelukkig is daardie volk, dit is in so 'n geval; ja, gelukkig is daardie volk wie se God die HERE is.
Afrikaans (NLV) 2011 Gelukkig is die volk met wie dit so goed gaan. Gelukkig is die volk wie se God die Here is.
Afrikaans 1933/1953 Welgeluksalig is die volk met wie dit so gaan; welgeluksalig is die volk wie se God die HERE is!
Afrikaans 1983 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is die volk met wie dit so gaan; gelukkig is die volk wie se God die Here is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan goed met 'n volk wanneer dit so met hulle gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk met wie dit so gaan, is baie gelukkig. Ja, gelukkig is die volk wie se God die Here is.