Psalms 144:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red my uit en red my uit die hand van vreemde kinders wie se mond nietigheid spreek en hulle regterhand 'n regterhand van leuens is.
Afrikaans (NLV) 2011 Red my en verlos my uit die mag van vreemdelinge wie se monde vol is van leuens, wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê.
Afrikaans 1933/1953 Ruk my uit en red my uit die hand van vreemdes, wie se mond leuens spreek en wie se regterhand 'n regterhand van bedrog is;
Afrikaans 1983 Red my van die swaard wat my bedreig, bevry my uit die mag van vreemdelinge wie se woorde en dade leuens en bedrog is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bevry my en red my uit die hand van vreemdes wie se monde onsin verkondig, en wie se regterhande bedrieglik is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my ook wegruk, U moet my red van die ander volke. Hulle wil net een ding doen, en dit is om te lieg en te bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help my asseblief teen die klomp vreemde mense wat net lieg en bedrieg. Wees baie goed vir ons kinders.