Psalms 144:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is Hy wat aan konings redding gee, wat sy dienaar Dawid verlos van die skadelike swaard.
Afrikaans (NLV) 2011 U wat oorwinning gee aan konings, wat vir Dawid, u dienaar, van die bose swaard gered het.
Afrikaans 1933/1953 U wat aan konings die oorwinning gee, wat u kneg Dawid ontruk aan die gevaarlike swaard.
Afrikaans 1983 U wat aan konings die oorwinning skenk, wat u dienaar Dawid red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U wat aan konings die oorwinning gee, wat Dawid, u dienskneg, bevry van 'n dodelike swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is U wat konings help om oorloë te wen, dit is U wat vir Dawid weggeruk het voor 'n wrede vyand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U laat konings wen; U keer dat koning Dawid iets oorkom.