Psalms 143:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlos my, HERE, van my vyande; ek vlug na U om my te verberg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bevry my van my vyande, Here, want ek skuil by U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Red my van my vyande, HERE! By U skuil ek. |
| Afrikaans 1983 | Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Red my van my vyande, Here; na U vlug ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet my red van my vyande, ek vra dat U my moet beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red my van hulle wat my nie liefhet nie, Here. U beskerm my. |