Psalms 143:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek dink aan die dae van ouds; Ek peins oor al u werke; Ek peins oor die werk van u hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek dink aan die dae, lank gelede. Ek peins oor al u dade, ek oordink die werke van u hande. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek dink aan die dae uit die voortyd; ek peins oor al u dade; ek dink noor die werk van u hande. |
| Afrikaans 1983 | Ek dink aan die verre verlede, ek peins oor alles wat U gedoen het en oor die werk van u hande dink ek na. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek dink aan dae lank gelede, ek mymer oor al u dade; oor die werk van u hande dink ek na. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek dink aan lank gelede, ek dink oor alles wat U gedoen het, ek dink oor alles wat U gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het ek onthou dat U van die begin af gewys het hoe sterk U is. Ek het nagedink oor hoe U die hele wêreld gemaak het. |