Psalms 143:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom is my gees oorweldig in my binneste; my hart in my is woes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het moed verloor; ek is stomgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En my gees versmag in my, my hart verstyf in my binneste. |
| Afrikaans 1983 | Ek het alle moed verloor, ek is verslae. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My gees in my weifel; in my binneste is my hart verbyster. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is moedeloos en ontsteld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het begin moed verloor. Ek was baie bang en benoud. |