Psalms 143:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En deur U goedertierenheid moet U my vyande uitroei en almal vernietig wat my siel verdruk, want ek is U kneg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vernietig my vyande ooreenkomstig u trou; laat al my teenstanders omkom, want ek is u dienaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vernietig my vyande in u goedertierenheid, en bring hulle almal om wat my as vyand behandel; want ek is u kneg. |
| Afrikaans 1983 | Vernietig in u trou my vyande, laat al my teëstanders omkom, want ek is u dienaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en in u troue liefde moet U my vyande vernietig. Maak almal tot niet wat my lewe bedreig, want ek is u dienskneg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U doen altyd wat U belowe het, U moet my vyande vir altyd stilmaak, U moet hulle doodmaak, want ek is u dienaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit hulle wat my nie liefhet nie, asseblief op hulle plek omdat U my liefhet. Gee dat hulle wat nie van my hou nie, sal doodgaan omdat ek U dien. |