Psalms 143:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van Dawid.) Hoor my gebed, HERE, luister na my smekinge; verhoor my in u trou en in u geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na my gebed, Here! Hoor tog my smeekgebede. Antwoord my, want U is getrou en regverdig. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm van Dawid. o HERE, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm van Dawid. Hoor my gebed, Here, luister tog na my smeking. U is getrou en regverdig, antwoord my tog! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Van Dawid. Here, hoor my gebed, luister na my smeekgebed; antwoord my in u trou, in u geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm. Van Dawid. Here, U moet luister na my gebed, U bly dieselfde, U moet hoor wanneer ek soebat. U doen altyd reg, U moet my antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, help my asseblief as ek bid. Antwoord my tog as ek by U pleit om my te help. Luister asseblief na my gebed. U kan ek vertrou. U is goed vir u kinders. |