Psalms 142:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee ag op my geroep; want ek is baie verneder; verlos my van my vervolgers; want hulle is sterker as ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het tot U gebid, Here. Ek het gesê: “U is my toevlug, my deel in die land van die lewendes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek roep U aan, o HERE! Ek sê: U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes. |
| Afrikaans 1983 | Ek roep na U om hulp, Here, ek sê: “U is my toevlug, buiten U het ek geen deel in die land van die lewendes nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek roep na U om hulp, Here. Ek sê: “U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek bid tot U, help my asseblief, dit is U wat my moet beskerm, ek het net vir U in hierdie lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek bid tot U, Here. U is die enigste Een wat my beskerm. U is al wat ek in hierdie lewe het. |