Psalms 142:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe my gees in my oorweldig was, toe het U my pad geken. Op die pad waarop ek geloop het, het hulle vir my in die geheim 'n strik gelê.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek stort my klagtes uit voor Hom en vertel Hom van my kwellinge.
Afrikaans 1933/1953 Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend.
Afrikaans 1983 ek stort my klag voor Hom uit en vertel Hom van my nood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil by die Here kla, ek wil vir Hom vertel hoe sleg dit met my gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sê vir Hom wat my probleme is.