Psalms 142:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het my klagte voor hom uitgestort; Ek het my moeite voor hom gewys.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek roep tot die Here; ek pleit om die Here se genade.
Afrikaans 1933/1953 Hardop roep ek die HERE aan, hardop smeek ek die HERE.
Afrikaans 1983 Ek roep na die Here om hulp, ek smeek die Here om genade,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Na die Here roep ek hardop om hulp; by die Here pleit ek hardop om genade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek roep en ek vra dat die Here my moet help, ek bid dat die Here genadig moet wees vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek bid ernstig tot die Here. Ek pleit dat Hy my jammer moet kry. Ek kla by Hom.