Psalms 142:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Maschil van Dawid; 'n Gebed toe hy in die spelonk was.) Ek het die HERE aangeroep met my stem; met my stem tot die HERE het ek gesmeek.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 'n Onderwysing van Dawid, toe hy in die spelonk was. 'n Gebed.
Afrikaans 1983 'n Gedig van Dawid, na aanleiding van sy verblyf in die spelonk. 'n Gebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Maskiel. Van Dawid. Toe hy in die grot was. 'n Gebed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied. Van Dawid, toe hy in die grot was. 'n Gebed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***