Psalms 141:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar my oë is op U, o HERE HERE; op U is my vertroue; laat my siel nie behoeftig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar my oë is op U gerig, oppermagtige Here. U is my toevlug; moenie my oorgee aan die dood nie.
Afrikaans 1933/1953 Want op U is my oë, HERE Here; by U skuil ek: giet my siel nie uit nie!
Afrikaans 1983 Op U, Here my God aan wie ek behoort, is my oë gerig, by U skuil ek, moenie dat my lewe wegkwyn nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar op U, Here, my Heer, bly my oë gerig; by U skuil ek. Moenie my lewe uitgiet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek weet dat U my altyd sal help. Ek vra dat U my moet beskerm, U moenie dat ek sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek het U baie nodig. U beskerm my. Moet asseblief nie dat dinge vir my skeefloop sodat dit vir my voel of die laaste bietjie lewe uit my getap word nie.