Psalms 141:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sit 'n wag, o HERE, voor my mond; hou die deur van my lippe.
Afrikaans (NLV) 2011 Sit ’n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê.
Afrikaans 1933/1953 HERE, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.
Afrikaans 1983 Sit 'n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, plaas 'n wag voor my mond, bewaak die deur van my lippe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet 'n wag voor my mond sit, U moet keer dat ek niks verkeerd sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, help my om nie onnodig te praat nie. Leer my om versigtig te wees met wat ek sê.