Psalms 141:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my gebed as reukwerk voor u aangesig word; en die opheffing van my hande soos die aandoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aanvaar my gebed soos wierook voor U, en my uitgestrekte hande soos ’n offer in die aand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. |
| Afrikaans 1983 | Mag my gebed voor U wees soos 'n wierookoffer, die uitstrek van my hande soos 'n graanoffer in die aand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag my gebed standhoudend voor U wees soos reukwerk, die ophef van my hande soos die aandoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid tot U, my gebed moet vir U wees soos 'n wierook-offer wat ek bring. Ek steek my hande uit na U, dit moet vir U wees soos 'n aand-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek hoop dat dit vir U aangenaam is om my gebed te hoor. My gebed is soos ’n rustige lied om vir U dankie te sê. |