Psalms 141:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van Dawid.) HERE, ek roep U aan; maak gou na my; luister na my stem as ek na U roep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ek roep tot U; maak tog gou! Luister na my wanneer ek na U roep! |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm van Dawid. HERE, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm van Dawid. Ek roep na U, Here, kom tog gou na my toe, luister tog na my, ek roep na U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Van Dawid. Here, ek roep U aan; kom gou na my toe! Luister na my stem wanneer ek na U roep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm. Van Dawid. Here, ek roep en ek vra dat U gou moet kom. U moet luister, ek roep en ek vra dat U my moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ek bid tot U. Help my asseblief gou. Luister na my. Help my as ek tot U bid. |