Psalms 140:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE HERE, sterkte van my heil, U het my hoof bedek in die dag van oorlog.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het vir die Here gesê: U is my God! Luister tog, Here, na my gebed om genade!
Afrikaans 1933/1953 Ek het tot die HERE gesê: U is my God; luister tog, HERE, na die stem van my smekinge!
Afrikaans 1983 Ek sê vir die Here: U is my God! Here, luister tog na my smeekgebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het vir die Here gesê: “U is my God; Here, luister na my smeekgebed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê vir die Here: U is my God. Here, U moet luister hoe ek soebat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vir die Here gevra: U is my God. Help my asseblief, Here. Ek smeek U om my asseblief te help.