Psalms 140:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bewaar my, o HERE, uit die hande van die goddelose; bewaar my van die geweldenaar; wat voorgeneem het om my wandel omver te werp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle tonge is giftig soos ’n slang; hulle woorde venynig soos adders. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle maak hul tong skerp soos 'n slang; gif van 'n adder is onder hulle lippe. Sela. |
| Afrikaans 1983 | Hulle tonge is so giftig soos slange, hulle woorde so venynig soos adders. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle maak hulle tonge so skerp soos dié van slange; die gif van adders skuil agter hulle lippe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle tonge is so skerp soos slange se tonge, en hulle is so giftig soos slange. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is soos giftige slange. Hulle is reg om ander mense seer te maak met wat hulle sê. |