Psalms 140:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het hul tonge skerp gemaak soos 'n slang; adders se gif is onder hul lippe. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 wat in hulle harte boosheid beplan en die hele dag vyandskap aanhits.
Afrikaans 1933/1953 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek.
Afrikaans 1983 wat slegte dinge bedink en elke dag vyandskap aanblaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle wat in hulle harte booshede beplan, wat elke dag gevegte aanhits.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle maak planne om slegte dinge te doen, hulle wil hê dat mense oorlog moet maak. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is mense wat net die hele tyd kyk wat hulle verkeerd kan doen. Hulle maak net die hele tyd moeilikheid. Al hulle praatjies maak hulle baie gevaarlik.