Psalms 140:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat onheil in hulle hart voorstel; gedurigdeur word hulle vir oorlog versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Red my van bose mense, Here, beskerm my van gewelddadiges |
| Afrikaans 1933/1953 | Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld; |
| Afrikaans 1983 | Red my van mense wat sleg is, Here, beskerm my teen mense wat geweld pleeg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Red my, Here, van slegte mense; hou my veilig teen geweldenaars, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet my red van slegte mense, U moet my beskerm teen wrede mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, red my asseblief van mense wat slegte dinge doen. Beskerm my teen mense wat alles met geweld wil regkry. |