Psalms 140:14 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdiges sal u Naam prys, en in u teenwoordigheid sal die opregtes lewe.
Afrikaans 1983 Die regverdiges sal u Naam loof, die opregtes sal by U woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarlik, regverdiges sal u Naam prys; opregtes sal in u teenwoordigheid woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is seker: Die mense wat reg doen, sal vir U dankie sê. Eerlike mense sal by U woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, Here, almal wat U liefhet, sal U prys, want U is groot. Elkeen wat eerlik en opreg is, sal saam met U lewe.