Psalms 140:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat geen kwaadspreker op die aarde gevestig word nie: onheil sal die geweldenaar jag om hom te vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat gloeiende kole op hulle val, laat vuur op hulle val. Uit modderputte sal hulle nie kan kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat vurige kole op hulle afgegooi word; mag Hy hulle laat val in die vuur, in kuile, sodat hulle nie weer opstaan nie! |
| Afrikaans 1983 | Laat gloeiende kole op hulle val, gooi hulle in modderputte dat hulle nie weer daar uitkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag gloeiende kole oor hulle uitgeskud word; mag Hy hulle in die vuur laat val, in bodemlose putte dat hulle nooit weer opstaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet warm kole vuur op hulle laat val, U moet húlle in diep gate laat val, hulle moenie daaruit kan kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat hulle die pyn en hartseer voel wat hulle vir ander beplan het. Mag die Here sorg dat hulle geknoei tot hulle eie dood lei; ja, hulle moet bly lê. |