Psalms 140:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat gloeiende kole op hulle val; laat hulle in die vuur gegooi word; in diep kuile, dat hulle nie weer opstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die leiers wat my omsingel, oorspoel word met die boosheid waarvan hulle praat.
Afrikaans 1933/1953 Wat betref die hoof van die wat my omring -- laat die onheil van hulle lippe hulle oordek.
Afrikaans 1983 Dié wat my van alle kante bedreig, verhef hulle teen U; laat hulle dreigemente hulleself tref.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die koppe van hulle wat my omring, laat dit oordek word met die onheil wat hulle ander toewens.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat my van al die kante aanval, is hoogmoedig. Hulle sê baie dinge teen my, U moet al daardie dinge met hulleself laat gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle wat alles vir my wil verongeluk op hulle eie aansukkel. Gee dat hulle self deurloop onder die slegte dinge wat hulle in die mou voer, Here.