Psalms 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het die raad van die armes beskaam, want die HERE is sy toevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die planne teen die hulpeloses sal verydel word, want die Here sal sy volk beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die raad van die ellendige -- julle kan dit tot skande maak; waarlik, die HERE is sy toevlug. |
| Afrikaans 1983 | sal daar niks kom van julle planne teen die hulpelose nie: die Here bly sy toevlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle wil die planne van die magtelose bespotlik maak, maar die Here is sy skuilplek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle laat die planne misluk van die mense wat hulleself nie kan beskerm nie, maar die Here beskerm hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die slegte mense probeer die hele tyd om arm mense skade aan te doen. Maar die Here sal sy mense beskerm. |