Psalms 14:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was groot vrees vir hulle, want God is in die geslag van die regverdiges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Angs pak hulle beet, want God is met hulle wat Hom gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dr het skrik hulle oorweldig, want God is by die regverdige geslag. |
| Afrikaans 1983 | dat daar iets vreesliks met julle gaan gebeur nie? Omdat God aan die kant van die regverdiges is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan oorweldig skrik hulle, want God is met die regverdige geslag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet besef dat julle groot sal skrik, want God is by die mense wat reg doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle gaan groot skrik. Want God sien om na sy kinders. |