Psalms 14:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het almal eenkant toe gegaan, almal saam het hulle vuil geword; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nee! Almal het afgedwaal, almal het versleg. Niemand doen wat goed is nie, nie eens een nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen, ook nie een nie. |
| Afrikaans 1983 | Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie één nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal het afgedwaal, saam het hulle ontaard; daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het almal besluit om verkeerd te lewe, hulle het sleg geword, niemand doen goed nie, nie een nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar mense het gekies om die verkeerde pad te loop. Nie een van hulle leef soos God wil hê nie. Hulle het sleg geword. Sal die slegte mense nooit leer nie? Kyk net wat doen hulle: |