Psalms 139:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek die vlerke van die môre neem en aan die einde van die see woon;
Afrikaans (NLV) 2011 Vlieg ek met die daeraad na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste,
Afrikaans 1933/1953 Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon,
Afrikaans 1983 Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Neem ek die vlerke van die daeraad, gaan woon ek by die einde van die see;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As ek ver na die ooste vlieg of as ek ver in die weste gaan woon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al kan ek so vinnig soos lig beweeg of al gaan ek na die verste plek toe, U is daar. Die afstand tussen oos en wes is nie vir U te ver om gou na my toe te kom nie.