Psalms 139:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarheen sal ek gaan van u gees af? of waarheen sal ek van u aangesig vlug?
Afrikaans (NLV) 2011 Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk? Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug?
Afrikaans 1933/1953 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig?
Afrikaans 1983 Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarheen kan ek gaan, weg van u Gees; waarheen kan ek vlug, weg van u teenwoordigheid?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Waarnatoe kan ek gaan waar U nie is nie? Waarnatoe kan ek wegvlug van U?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U is oral. Daar is nie ’n plek waar ek heen kan gaan waar U nie is nie.