Psalms 139:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sulke kennis is vir my te wonderlik; dit is hoog, ek kan dit nie bereik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié kennis laat my in verwondering, dit is vir my te hoog om te begryp! |
| Afrikaans 1933/1953 | Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. |
| Afrikaans 1983 | Dié wete oorweldig my, dit is te hoog vir my begrip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om dit te verstaan, is 'n te groot wonder vir my; dit is te hoog, ek kan dit nie begryp nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek verstaan nie hoe U alles weet nie, dit is vir my baie moeilik, ek kan dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is te oorweldigend. |