Psalms 139:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my van agter en van agter omring en u hand op my gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U sluit my in van voor en van agter. U hand van seën is op my. |
| Afrikaans 1933/1953 | U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my. |
| Afrikaans 1983 | U omsluit my van alle kante, U neem my in besit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van agter en van voor omsluit U my; U plaas u handpalms op my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is agter my en U is voor my, U hand beskerm my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U beskerm my hele lewe. Ek kan dit glad nie verstaan nie, al probeer ek. |