Psalms 139:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daar is geen woord op my tong nie, maar kyk, HERE, U weet dit heeltemal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs voordat ek praat, Here, weet U al presies wat ek gaan sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daar is nog geen woord op my tong nie -- of U, HERE, U ken dit geheel en al. |
| Afrikaans 1983 | Daar is nog nie 'n woord op my tong nie of U, Here, weet wat dit gaan wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, daar is nog nie 'n woord op my tong nie, kyk, dan ken U, Here, dit volledig! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Here, ek het nog nie begin om iets te sê nie, dan weet U klaar alles wat ek wil sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al het ek nog nie eens begin praat nie, U weet wat ek gaan sê. U ken my deur en deur. |