Psalms 139:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U loop om my pad en my lê, en U is bekend met al my weë.
Afrikaans (NLV) 2011 Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is.
Afrikaans 1933/1953 U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend.
Afrikaans 1983 Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My omswerwinge en waar ek rus – U het dit afgemeet; al my paaie is aan U bekend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U weet hoe ver ek loop en hoe lank ek slaap. U weet wat ek doen, oral waar ek gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Of ek by die huis bly en of ek rondloop, daar is niks wat ek vir U kan wegsteek nie. U weet alles wat ek doen.