Psalms 139:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk of daar enige verkeerde weg in my is, en lei my op die ewige weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk of daar enige sondige neiging by my is, en lei my op die ewige pad. |
| Afrikaans 1933/1953 | en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg! |
| Afrikaans 1983 | Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk of ek nie op 'n pad van verdriet is nie, en lei my op die ewige pad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En U moet help dat ek nie so lewe dat ek seerkry nie, U moet my lei op die pad na U toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou my weg van al die verkeerde dinge. |