Psalms 139:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek haat hulle met volmaakte haat, ek ag hulle my vyande.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, ek haat hulle met ’n volkome haat, want u vyande is my vyande.
Afrikaans 1933/1953 Ek haat hulle met 'n volkome haat; vyande is hulle vir my!
Afrikaans 1983 Ek haat hulle met 'n uiterste haat, want hulle is ook my vyande.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek haat hulle met 'n intense haat; vyande het hulle vir my geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek haat hulle met my hele hart, hulle is my vyande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat teen U is, is ook nie my vriende nie.