Psalms 139:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hat ek nie hulle wat U haat nie, o HERE? en is ek nie bedroef oor die wat teen jou opstaan nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Moet ek hulle nie haat wat vir U haat nie, Here? Moet ek nie ’n afkeer hê van dié wat teen U in opstand kom nie?
Afrikaans 1933/1953 HERE, sou ek die nie haat wat vir U haat, en 'n afsku hê van die wat teen U opstaan nie?
Afrikaans 1983 Moet ek u haters dan nie haat nie, Here, moet ek nie 'n weersin hê in mense wat teen U in opstand is nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sou ek u haters nie haat nie, Here, in hulle wat teen U opstaan, nie 'n weersin hê nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek haat die mense wat vir U haat, ek hou niks van mense wat opstandig is teen U nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil niks met hulle te doen hê nie. Ek kan nie mense verdra wat nie na U wil luister nie.