Psalms 139:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle spreek goddeloos teen jou, en jou vyande gebruik jou naam ydellik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle smee bose planne teen U, u vyande misbruik u Naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle wat arglistig teen U spreek, u Naam ydellik verhef -- u teëstanders! |
| Afrikaans 1983 | Dit is hulle wat bose planne teen U smee, wat so vals teen U optree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is hulle wat valshede oor U verkondig, u vyande wat die stem tevergeefs verhef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is u vyande, hulle sê slegte dinge teen U, en hulle is opstandig teen U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, diegene wat sulke lelike dinge doen, is mense wat met U wil baklei. |