Psalms 139:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U ken my neerslagtigheid en my opstand, U verstaan my gedagtes van ver af.
Afrikaans (NLV) 2011 U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af.
Afrikaans 1933/1953 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte.
Afrikaans 1983 Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U is die een wat my sit en opstaan ken; U verstaan van ver af wat ek in gedagte het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U weet alles wat ek doen, net U weet dit, U is ver, maar U weet wat ek dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek kan niks wat ek doen, vir U wegsteek nie. Nog voordat ek iets doen, weet U wat dit gaan wees.