Psalms 139:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek hulle tel, is hulle meer as die sand; as ek wakker word, is ek nog by jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek dit sou moes tel, sou hulle meer wees as sandkorrels! Wanneer ek daarmee klaar is, sal ek nog steeds by U wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wil ek hulle tel, hulle is meer as die sand; word ek wakker, dan is ek nog by U. |
| Afrikaans 1983 | As ek hulle sou wou opnoem — hulle is meer as wat daar sand is, en as ek daarmee klaar is, sou ek nog steeds met U te doen hê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek dit tel, is dit meer as die sand. Word ek wakker, dan is ek steeds by U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek dit alles probeer tel, dan is dit meer as sand, en wanneer ek geslaap het en wakker word, dan dink ek nóg aan U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek dit probeer verstaan, besef ek my kop is te klein. En as ek klaar probeer dink het oor U, het ek nog steeds met U te doen. |