Psalms 139:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe kosbaar is u gedagtes ook vir my, o God! hoe groot is die som daarvan! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kosbaar is u gedagtes vir my, o God! Hoe onmeetlik is die totaal! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie! |
| Afrikaans 1983 | Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En vir my, hoe kosbaar is u gedagtes, o God – hoe oorweldigend is die volle getal daarvan! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, die dinge waaraan U dink, is vir my baie moeilik, ek kan dit nie verstaan nie, en U dink aan so baie dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, dit troos my om te weet dat U alles in u hand hou. Die gedagte daaraan is net te groot om te verstaan. |