Psalms 139:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het my niere in besit geneem, U het my in die skoot van my moeder bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. |
| Afrikaans 1983 | U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is immers U wat my niere geskep het, my in die moederskoot geweef het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, dit is U wat my gemaak het, 'n mens wat kan voel en dink. U het my hele liggaam gemaak voordat ek gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U het my tot in die fynste detail gemaak. In die baarmoeder het U my gevorm. |